Video: Die absurditeit van diskriminasie

Suid-Afrikaners het natuurlik baie ervaring met rassisme. Maar hoe toon ons die absurditeit van rassisme en diskriminasie?

Die Amerikaanse dosente Jane Elliot het in die 1960s ‘n eksperiment ontwikkel om die effekte van rassisme en diskriminasie te toon. Veral die absurditeit van diskriminasie op basis van onveranderlike gronde soos velkleur of seksuele voorkeur raak sigbaar in die eksperiment.

In die eksperiment word daar gediskrimineer op basis van oogkleur. Die kleur van mense se oë bepaal in watter groep die mense val en hoe hulle behandel word.

Hoewel diskriminasie teenoor groepe kan plaasvind en op sommige plekke, soos in Suid-Afrika, selfs geïnstitusionaliseer was, het diskriminasie dikwels ‘n persoonlike uitwerking: Daar is ‘n plek waar mense die (ingestelde) rassistiese reëls voel. Wat ‘n mens ook sal moet besef is dat diskriminasie op afstand minder persoonlik gevoel word: Eers as die konfrontasie gesoek word, word dit regtig gruwelik. Sommige mense wat tans kla dat daar teen ‘hulle gediskrimineer word’, het eintlik nooit hierdie persoonlike diskriminasie ervaar nie.

Let wel: die video onder is baie skokkend vir wie nog nooit persoonlike face-to-face diskriminasie ervaar het. Vir wie dit ervaar het, is dit ‘n herkenning.

Deel jou ervaring hier!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s