Aanhaling

Stop rassisme: Dom kommentare

Swartes moet eers leer om beskaafd te raak, wat nie in die volgende 100 jaar gaan gebeur nie. Lees gisteraand 3 bejaardes is aangeval, 2 kritiek in hospitaal en die ander dame se vinger is afgesny ten einde haar trouring te kon steel.

Antwoord: Dus as ‘n Portugees in Johannesburg ‘n moord pleeg, is ‘n Duitser wat in Kaapstad woon skielik onbeskaafd? Vrot redenasie!

Advertisements
Aanhaling

Stop rassisme: Vriendskap

Die laaste manne wat die donker rasse vertrou het was Piet Retief en sy 70 man, en hulle was vermoor… Moet en kan hulle nooit vertroue nie.

 – Reaksie op ‘n foto met ‘n swart man en ‘n wit man wat saamwerk